Kestell Distrik
Erens in die Oos-Vrystaat. Lyk soos Kestell area
Iemand
Geen idee wie die is nie
Duiwelstand
Bo-kant die wolke in die Drakensberge. Duiwel se tand op die agtergrond
Stoomtreine
‘n Ver foto van Bloemfontein stasie (waarskynlik van Naval Hill geneem)
Die ou dae
‘n Groep skoolkinders met ou SA vlae en volkspele klere
Ou kar
Die een is baie oud
Trein
‘n Trein iewer in die Vrystaat
Vlaktes
Twee windpompe gee water in die herfs
Bloemfontein Raadsaal
Die Raadsaal in Bloemfonteing
Eensaam
‘n Klein vuurtjie help die eensaamheid verlig
Blou kar
Wat maak julle daar?
Loco
‘n Stoomlokomotief tussen die Natalse bosse
SASOL
Een van SASOL se eerste fabrieke
St James
St James (?) strand
Kaapstad
‘n Nagfoto van Kaapstad
SA Lugdiens
Die SA Lugdiens se “Waterbok” vliegtuig op Bloemfontein se lughawe.
Drakensberge
Die Drakenseberg met Sentinel op die agtergrond
Houtbaai
Vissersbote in Houtbaai (?)
Mkuzi
Kobus en Alwina was op ‘n fototoer na Natal se Mkuzi wildreservaat
Makiet
Hy’t jare lank op Emmerentia gewerk
Trein in die mis
Trein trokke in die mis
Ketties
Die Voortrekkers het ‘n kettie kompetisie gehou wat deur Oupa Kobus gereel is.
Garingbome
Drie garingbome en die son
Voortrekkers
Kobus se voortrekker span op sy bloud Mazda bakkie. Burt Naude met kierie, Louis Hayware met liggrys hemp.
Geverfde huis
Geverfde huis
Ryp op die blare
Dit was koud.
Kaapstad in die nag
Bo van die Berg af in Kaapstad
Uniegebou
Uniegebou in Pretoria met ou SA vlag
Kom kyk die kosmosse
Die paaie was lankal al geteer in die Vrystaat.
Leeukop
Bo van Tafelberg af
Kabelkarretjie
Die ou Tafelberg kabelkarretjie
Daar kom hy nou
Hulle wag vir die kabelkarretjie op Tafelberg
Genl. De Wet
Generaal De Wet se standbeeld in Bloemfontein
Polo
Polo ponies by Harrismith
Polo ponie
Polo in Harrismith
Oppad
Oppad na bo met die kabelkarretjie in Kaapstad
Plattop bome
Natal se plattop bome
Hou stil
Skeer die skaap op die plaas
Fotograaf
‘n Onbekende fotograaf
Herfsblare
Iewers in die Oos-Vrystaat
Kompetisie
Gimnastiek kompetisie
Vang hom
Verkleurmannetjie
Zoeloe vrou
Zoeloe vrou met haar kleinhaardos en groot oorringe
Jock of the Bushveld?
‘n Vreemde seun en sy hond.
Windpomp
‘n Saamgestelde windpomp foto
7 Jaartjies
Naaldekoker op ‘n 7 jaartjie blom
Netbal
Netbal speel op grondbane met kaalvoete
Wasgoed
Wasgoed was by die see
Pelgrims Rus
By die delwersdorpie Pelgrims Rus in Oos-Transvaal
Glasies
Alwina het hierdie afgeneem, maar baie min gedrink!
Seehuisie
Uitsig vanaf die Munster seehuisie se stoep.
Winter
Winter in die Vrystaat. Geneem op Emmerentia
Mt Ayliff kerk
Oupa Daan en n span bandiete het dit gebou. Dit was regoor die pastorie. Gebou op die plan van die Geloftekerk in Pietermaritzburg.
Meuletjie
‘n Kooperasie man maal die mielies om voggehalte te toets
Vissermannetjie
Danie het al lankal van visvang gehou
Llandudno se kant toe?
Llandudno se kant toe?
Mielies
Verskillende soorte mielies
Kaapstad
Kaapstad en Tafelberg
Devil’s Tooth
Duiwel se Tand in die Drakensberge
Wie loop daar?
Weerkaatsings op die strand
Experimenting
Kobus (rooi) en Albertus Brits eksperimenteer met die visoog lens.
Vogmeter
Bepaal die voginhoud van mielies