Kerslig
Die dae voor “loadshedding”
Skooltoe
Danie en Hennie op pad skooltoe
Blommemeisie
Tina in die Afrikanertjies op Kestell
Blommemeisie 2
Tina in die blomme. Oorkant is die Retief skool op Kestell.
Blondekop
Hennie in die daisies op Kestell
Ek eet hulle sommer
Tina in die blomme voor die Kestell huis
Rangskikking
Tina pluk ‘n paar blommetjies
Smiley
Hennie met sy blou oe.
Plaasjapie
Danie met sy warm plaasbaadjie
Trotse kindertjies
Danie, Hennie en Tina
Stoute gesiggie
Dit lyk of Tina iets geeet het met haar Kruger Wildtuin voorskoot.
Modderbad
Danie en Hennie maak modder op Emmerentia plaas.
Ek’s lief vir julle!
Danie, Hennie, Tina
Very smart
Hennie in Ouma Tina se self-gemaakte “suit & tie”
Aaitsa!
Danie met sy kort hare en netjies pakkie
Uitgevat
Danie en Hennie in hulle “suits” en vellies.
In die skaduwee
Danie, Tina en Hennie
Dis koud
Hennie, Tina en Danie
Na kerk
Lekker speel Danie, Tina en Hennie in die sandput voor die houthuisie op Emmerentia. Ma Alwina is netjies uitgevat.
Sit stil!
Moeilik om ‘n foto van die 3 te neem. Hennie, Tina, Danie
Wat dink jy?
Gelukkig is die vinger net hoer op in Danie se neus nie.
Die seeklip
Dis lekker warm op Munster. Danie, Tina en Hennie op die klip voor die seehuisie.
Sand bly altyd lekker
Tina in die sandput
Pa en dogter
Tina en Pa Kobus
Water bly lekker
Danie en die tuinslang
Is julle skoon?
Hennie, Danie, Tina
Nat
Tina het lekker geswem
Water en ‘n tjoep
Danie, Tina en Hennie op ‘n tjoep
3 Gelukkige kindertjie
Hennie, Tina, Danie
Dimple
Tina en haar dimple.
Pragtig in bloud
Tina in blou fluweel
Honde kind
Tina en klein Boelie
Ek wil ook help
Danie en Hennie in pers
Dit was nou lekker
Dit het baie gereen op Munster, maar nie vir Hennie en Tina baie gepla nie.
Waar’s die lam nou?
Danie het sopas die hanslam klaar gevoer
Oeeee!!
Tina en Hennie het ma se lipstiffie beet gehad.
Dis ‘n fabriek!
Almal help puzzles inpak vir die groot bestelling. Ma Alwina, Tina, Hennie, Danie
Dink diep
Hennie in privaat “mode”
Groen koringlande
Hennie, Danie, Tina in die groen koringland
Terroriste
Tina is “gyselaar” geneem deur Danie en Hennie
Wat nou?
Tina en Hennie op die gras
Lekker
Danie ? geniet die water baie
Loergat
Danie loer deur die Frankfort huis se steenmuur wat Pa Kobus self gemaak het.
Hy wil nie oop nie!
Danie en ‘n maatjie (Bertha Smit?)
Spaniels
Die spaniels het kleintjies gekry (Tina, Danie, Hennie)
Broederliefde
Danie help vir Hennie oor die “grid”
Mej Wereld
Tina “pose” op die klip
Papsopnat
Danie is al weer nat
Blaas hom dood
Tina en die kers
Kosbuisvenster
Die Smit familie het eers in die verlate skoolkoshuis op Kestell gebly. Hennie en Tina.
Chemist
Chemikus in wording – Danie
Tweeling
Tweeling lammers by Hennie en Tina
Haasbekkie
Tina met haar vriendelike glimlag
Rooi gesig
Nou wat gaan Hennie se Ma hieroor se?
Boetie Hennie
Danie met boetie Hennie
Gereed!
Danie (tweede van links) staan gereed vir wegspring
Revelstoke
Alheit bou ‘n graansilo by Afrikaskop. Danie staan in die gat.
Wegkruipertjie
Hennie en Danie kruip weg.
Badtyd by die see
Danie in die bad by Munster. Geen krag, net parafien lampe
Eerste skooldag
Daneman en Tina se eerste skooldag op Kestell
Rooi gesiggie
Gelukkig is dit nie mercurochrome nie, maar net lipstiffie op Tina se gesig.
Wie met vuur speel…
Tina, Danie, Hennie en die kers…