Klein Kobus?
Klein Kobus Smit (geb. 1942)
Alwina
Alwina met Kobus langs haar
Kobus in die blomme
Kobus in die blomme
Alwina
Alwina Kruger (later Smit)
Alwina en die kalfies
Alwina en die kalfies op die plaas (Emmerentia)
Kobus Smit
Kobus Smit (geb. 1942)
Die soldaat
Kobus in sy uniform. Hy’t self “Slap gat” daaroor geskryf!
Die Krugers
Alwina, Hennie, Tina, Johan (Boeta)
Kobus en Alwina Troue
Kobus en Alwina se troue
Sny die koek
Nou gaan almal saam eet
‘n Mooi bruid
Alwina in haar trourok
Dis nat
Kobus en Alwina se troue was ‘n nat affere, maar gelukkig was daar baie strandsambrele.
Tel haar op
Kobus dra sy bruid Alwina. Johan Kruger en Cecilia agter hulle
Pasgetroud
Kobus en Alwina is pas getroud
Bruid
Alwina, ‘n pragtige bruid
Dis nou amptelik
Kobus en Alwina teken die trouregister
Ma en dogter
Alwina en Ouma Tina
Pasgetroud
Kobus en Alwina (voor) met hulle ouers: Daan & Joan en Tina & Hennie
Skoonsussies
Cecilia en Alwina op Munster
Wilgerrivier
Kobus kyk uit oor die Wilgerrivier in sy eerste huis in Frankfort.
‘n Lang sleep
Alwina het ‘n bommemeisietjie gehad (wie was sy?)
Sidies
Kobus in sy diaken pak
Trotse ouers!
Kobus en Alwina met hulle eersgeborene, Daniel Michaelis Christoffel Smit.
Trotse Oupa
Oupa Hennie met sy eerste kleinseun, Danie
Nog ‘n trotse Oupa
Oupa Daan en naamgenoot Danie
Stootwaentjie
Ma Alwina, onbekend, Oupa Hennie, Ouma Tina, klein Danie en Pa Kobus
Ons moet eet ook
Alwina en Danie (?) op Frankfort (?)
Lekker
Danie ? geniet die water baie
‘n Jong gesin
Alwina, Kobus en Danie sit op die ou kerkklok op Emmerentia plaas
Etenstyd
Alwina voer vir Danie
Harewas
Moet Danie se kop so hang, Ma Alwina?
Trotse grootouers
Oupa Hannie en Ouma Tina met wie?
Haasoor Hennie
Hennie en Ma Alwina
Kyk vir die voeltjie!
Pa Kobus, Danie, Ma Alwina, Hennie
Piekniek
Ma Alwina en Danie. Kyk die ou Volla!
Op die plaas
Alwina en Kobus op Emmerentia, Kestell. Kyk hoe klein is die bome na die grootpad toe in die agtergrond
Deur die blare
Pa Kobus en Danie
Rooi rok
Alwina en klein Danie by die Wilgerbome in Frankfort
Hy wil nie oop nie!
Danie en ‘n maatjie (Bertha Smit?)
Broederliefde
Danie help vir Hennie oor die “grid”
Papsopnat
Danie is al weer nat
Visdam
Danie en Hennie by die koshuis visdam op Kestell
Alwina op ‘n duin
‘n Jong Alwina op ‘n duin by die see.
En toe was daar twee…
Danie en Hennie by Pa Kobus en Ma Alwina
Eersteling
Baba Danie en Ma Alwina. 15 Maart 1968
Early days
Kobus & Alwina en hulle 3 kinders (Danie, Hennie, Tina) op Emmerentia plaas se stoep
In die skaduwee
Danie, Tina en Hennie
Dis koud
Hennie, Tina en Danie
Sit stil!
Moeilik om ‘n foto van die 3 te neem. Hennie, Tina, Danie
Die seeklip
Dis lekker warm op Munster. Danie, Tina en Hennie op die klip voor die seehuisie.
Sand bly altyd lekker
Tina in die sandput
Is julle skoon?
Hennie, Danie, Tina
Dit was nou lekker
Dit het baie gereen op Munster, maar nie vir Hennie en Tina baie gepla nie.
Dis ‘n fabriek!
Almal help puzzles inpak vir die groot bestelling. Ma Alwina, Tina, Hennie, Danie
Daar was krag
Alwina lees ‘n boek by ‘n elektriese lig
Fotos
Kobus kyk na sy fotos
‘n Kombi is ‘n wonderlike ding
Die Smitte van Kestell toer in hulle kombi
Kosmos
Die Smitte se Volksie van Frankort (registrasie nommer was “OH”)
Dis mooi hier
Alwina kyk na die landskap
Hoogland Kabinette
Kobus se eerste besigheid, Hoogland Kabinette in Frankfort – ‘n houtwerk vervaardigingsbesigheid.
Eet op die job
Kobus eet iets in sy houtwerkkamer op Frankfort voor hy ‘n Rothman sigaret rook.
Taffi Houtspeelgoed
Die foto vir die Landbou weekblad oor boer (Kobus) wat ‘n houtspeelgoed fabriek begin het.
Taffi houtlegkaarte
‘n Versameling van die houtlegkaarte wat Kobus op Emmerentia gemaak het.
Bubbles
Die kinders blaas bubbles op Munster seehuisie se stoep. Danie, Lukas?, Hennie
Loergat
Danie loer deur die Frankfort huis se steenmuur wat Pa Kobus self gemaak het.
Op die plaas
Alwina, Alice (blou rok) en Maryna Cordier op Emmerentia plaas
Stap ‘n bietjie
Kobus stap in die Drakensberge
Nog sneeu
Danie in Golden Gate area
Kombi piekniek
Piekniek met die kombi (Alwina, Hennie, Tina, Danie)
Koring
Alwina kyk na die mooi koring
Seehuisie
Uitsig vanaf die Munster seehuisie se stoep.
Maak klere
Alwina het haar kleremaak talent van haar ma, Ouma Tina, geerf.
Oupa Daan
Oupa Daan met Danie en Hennie op sy skoot
Haasbekkie
Tina met haar vriendelike glimlag
Skottelgoedwas
Alwina was skottelgoed
Skooltoe
Mevrou Alwina Smit en haar seun Danie oppad skooltoe
Pa en dogter
Tina en Pa Kobus
‘n Grand rok
Alwina in haar mooi rok
Munster seehuisie
Familie by Munster seehuisie
Lekker in die son
Tina en Ma Alwina in die son
Melkstal in wording
Tina en Boelie die hond voor die nuwe melkstal wat Kobus op Emmerentia gebou het.
Waterval
Alwina kyk na die waterval
Wildkyker
Kobus neem wild af.
Mt Ayliff kerk
Oupa Daan en n span bandiete het dit gebou. Dit was regoor die pastorie. Gebou op die plan van die Geloftekerk in Pietermaritzburg.