Stootwaentjie
Ma Alwina, onbekend, Oupa Hennie, Ouma Tina, klein Danie en Pa Kobus
Die Krugers
Alwina, Johan (Boeta), Tina, Hennie KRUGER (seker in Bloemfontein)
Skoonsussies
Cecilia en Alwina op Munster
Alheit en Alice en familie
Alheit en Alice Smit saam hulle 3 kinders (Johan, Daneman – agter, Susan). Dit was voor die tweeling (Alice & Joan) gebore is.
Niel en sy diere
Niel Smit en die diere wat hy opgestop het.
Cecilia
Cecilia, Kobus se suster.
Familie by die see
Voor: Ouma Tina (met Hennie), ?, Tannie Dalla, Alwina met groen rok, Herman Alheit met grys kort broek
Agter: Boeta (Johan Kruger), ?, Oom Jan (Tannie Dalla se man), Oupa Hennie, Kobus (met Danie). Swart hond: Fielies
Rooi sambreel
Cecilia, Kobus se suster
Munster seehuisie
Familie by Munster seehuisie
Op die plaas
Alwina, Alice (blou rok) en Maryna Cordier op Emmerentia plaas
Kombuistee
Alwina se kombuis tee? Met broer Johan en klein Herman Alheit tussen hulle.